Ezekiel 37:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weer het hy vir my gesê: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: O droë bene, hoor die woord van die HERE!
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê toe vir my: “Profeteer vir hierdie bene en sê: ‘Droë bene, luister na die woord van die Here!
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE!
Afrikaans 1983 Hy sê toe vir my: “Tree op as profeet vir hierdie bene en sê vir hulle: Hoor die woord van die Here, droë bene!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Hy vir my: “Profeteer oor hierdie beendere. Sê vir hulle, ‘Verdroogde beendere, luister na die woord van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die Here vir my: “Jy moet my boodskap bring vir hierdie bene, jy moet vir hulle sê: Droë bene, julle moet hoor wat sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here vir my: “Praat met die bene, Esegiël. Sê vir hierdie bene: Droë bene, luister as die Here met julle praat!