Ezekiel 37:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die stokke waarop jy skryf, moet voor hulle oë in jou hand wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou dan die stokke vas waarop jy geskryf het sodat die mense kan sien.
Afrikaans 1933/1953 So moet dan die houte waar jy op skrywe, in jou hand wees voor hulle oë;
Afrikaans 1983 “Die stukke hout waarop jy geskryf het, moet in jou hand wees en die mense moet dit sien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stukke hout waarop jy skryf, moet voor hulle oë in jou hand wees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hulle sien die plankies waarop jy geskryf het, is in jou hand,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hou dan die stokke waarop jy gekerf het, so dat jou mense dit kan sien.