Ezekiel 37:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En voeg hulle saam in een stok; en hulle sal een word in jou hand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou nou die twee stokke soos een stok saam in jou hand.
Afrikaans 1933/1953 Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.
Afrikaans 1983 Druk dan die twee stukke hout teenmekaar sodat hulle soos een stuk in jou hand voel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sit hulle teen mekaar as een stuk hout. Hulle moet 'n eenheid wees in jou hand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet jy die twee plankies teen mekaar druk, sodat hulle in jou hand voel soos een plankie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hou nou albei hierdie stokke saam in jou hand. Gebruik hulle as een stok.