Ezekiel 37:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal weet dat Ek die HERE is, as Ek julle grafte oopmaak, o my volk, en julle uit julle grafte laat optrek het,
Afrikaans (NLV) 2011 My volk, wanneer dit gebeur en Ek julle uit julle grafte bring, dan sal julle besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk!
Afrikaans 1983 Wanneer Ek julle grafte oopmaak en julle laat uitkom, my volk, sal julle besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal besef dat Ek die Here is wanneer Ek julle grafte oopmaak en julle uit julle grafte laat opkom, my volk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My volk, julle sal weet dat ek die Here is wanneer Ek julle grafte oopmaak en wanneer Ek julle uit julle grafte bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer dit gebeur, sal julle erken dat Ek die Here is, my volk.