Ezekiel 36:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want kyk, Ek is vir julle, en Ek sal my tot julle bekeer, en julle sal bewerk en gesaai word.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk, Ek gee vir julle om. Ek kom julle help. Julle grond sal omgeploeg en besaai word.
Afrikaans 1933/1953 Want kyk, Ek kom na julle en wend My na julle toe, en julle sal bewerk en besaai word.
Afrikaans 1983 Ek sal na julle omsien en vir julle sorg: julle sal bewerk en beplant word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, kyk, Ek is by julle, berge. Ek sal My na julle draai, en julle sal bewerk en beplant word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Israel-berge, Ek is hier by julle. Ek sal vir julle sorg. Mense sal werk en saai op julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sien, Ek gee vir jou om. Ek staan gereed om jou te help. Jou landerye sal weer bewerk word. Jy sal weer oeste lewer.