Ezekiel 36:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verwoeste land sal bewerk word, terwyl dit woes gelê het voor die oë van almal wat verbygegaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In plaas daarvan dat dit kaalgestroop lê voor almal wat daar verbygaan, sal die verlate velde weer bewerk word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die verwoeste land sal bewerk word, in plaas dat dit 'n wildernis is voor die oë van almal wat verbygaan. |
| Afrikaans 1983 | Die kaalgestroopte land sal bewerk word in plaas daarvan dat dit kaal lê voor die oë van almal wat daar verbygaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die land wat verlate was, sal bewerk word, in plaas daarvan dat dit 'n woesteny is ten aanskoue van elke verbyganger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal weer werk in die land waar nou nie mense kan woon nie. Mense wat verbykom, sal nie weer sien dat die land leeg is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die veld wat nou verlate lê, sal weer deur die boere in landerye omskep word. Die mense wat nou by julle plase verbyloop, is geskok oor hoe verlate alles is. |