Ezekiel 36:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal woon in die land wat Ek aan julle vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle sal in die land bly wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk en Ek sal vir julle 'n God wees.
Afrikaans 1983 Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorvaders gegee het, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal woon in die land wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dan sal julle weer in die land Israel leef. Dit is die land wat Ek lank terug vir Abraham en Isak en Jakob gegee het. Julle sal my volk wees. En Ek sal julle God wees.