Ezekiel 36:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE; Omdat die vyand teen jou gesê het: Aha, selfs die ou hoogtes is aan ons in besit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sê die oppermagtige Here: Jou vyande het met jou gespot: ‘Aha! Nou behoort die oeroue hoogtes uiteindelik aan ons!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die Here HERE: Omdat die vyand ha, ha! oor julle roep; en: Die ewige hoogtes het vir ons 'n besitting geword! -- |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God: Julle vyand het van julle gesê: ‘A, daardie oeroue hoogtes het nou ons s'n geword!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê my Heer, die Here: “Omdat die vyand oor julle gesê het, ‘Aha!’ en ‘Die eeue-oue offerhoogtes – dit het ons eiendom geword!’ ” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: Die vyande het oor julle gesê: ‘Ons is bly! Daardie berge wat van die begin af daar was, is nou ons berge.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou vyande het met jou gespot. Hulle het oor jou gelag. Hulle het gesê: ‘Ha, ha! Nou is Israel se berge ons s’n! Ons vat dit vir onsself!’ |