Ezekiel 36:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek het hulle onder die nasies verstrooi, en hulle is verstrooi deur die lande; volgens hulle weg en volgens hulle handelinge het Ek hulle geoordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het hulle na baie lande toe verstrooi om hulle te straf vir die bose manier waarop hulle gelewe het.
Afrikaans 1933/1953 En Ek het hulle verstrooi onder die nasies en hulle is versprei in die lande; Ek het hulle geoordeel volgens hul wandel en hul handelinge.
Afrikaans 1983 Ek het hulle verstrooi onder die ander nasies en hulle na ander lande toe uitmekaargejaag. Ek het hulle gestraf oor hulle optrede en hulle gedrag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het hulle onder die nasies versprei, hulle in die lande verstrooi. In ooreenstemming met hulle optrede en hulle dade het Ek hulle geoordeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het hulle na al die kante toe gejaag tussen die volke in en Ek het hulle oral in ander lande laat woon. Ek het hulle gestraf oor die dinge wat hulle gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het hulle onder baie nasies verstrooi. Omdat hulle slegte dade bly doen het, het die nasies hulle as gevangenes weggeneem om in ver lande te gaan bly.