Ezekiel 36:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom mag jy nie meer mense opeet nie en jou nasies nie meer beroof nie, spreek die HERE HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar julle sal nooit weer julle volk en hulle kinders opvreet nie, sê die oppermagtige Here.
Afrikaans 1933/1953 daarom sal jy nie meer mense opeet en jou nasie nie meer laat struikel nie, spreek die Here HERE.
Afrikaans 1983 Maar julle sal nie weer mense opvreet nie en nie weer julle bewoners afskud nie,” sê die Here my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) daarom, mense sal jy nie weer verslind nie en jou nasie sal jy nie weer kinderloos maak nie.” Dit is die uitspraak van my Heer, die Here. ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sê Ek: Julle sal nie weer mense op-eet nie, julle sal nie weer julle mense se kinders laat sterf nie.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dit sal nooit weer gebeur nie. Die land sal nie weer sy mense doodmaak nie. Ek sê so, en Ek is die Here, Esegiël se God.