Ezekiel 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy, mensekind, profeteer vir die berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van die HERE!
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, profeteer teen Israel se berge. Sê vir hulle: Berge van Israel, hoor die woord van die Here!
Afrikaans 1933/1953 En jy, mensekind, profeteer tot die berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van die HERE!
Afrikaans 1983 “Mens, nou moet jy as profeet optree vir die berge van Israel. Jy moet sê: Berge van Israel, hoor die woord van die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ En jy, mensekind, profeteer teen die berge van Israel en sê, ‘Berge van Israel, hoor die woord van die Here!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy, mens, jy moet my boodskap bring vir die Israel-berge. Jy moet sê: Israel-berge, julle moet hoor wat sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, sê vir die berge van Israel wat Ek jou beveel. Sê vir hulle: Hoor wat die Here sê.