Ezekiel 35:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal Ek die berg Seïr 'n woesteny maak en daaruit uitroei hom wat deurtrek en hom wat terugkeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek maak die Seïrberg verlate. Ek maak almal dood wat probeer ontsnap en almal wat wil terugkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die berg Se‹r 'n woesteny en wildernis maak, en uit hom uitroei die wat deurtrek en wat terugkom. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak die bergland van Seïr 'n verwoeste, verlate land, Ek roei al wat beweeg, uit hom uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Ek sal die berg Seïr 'n woesteny, 'n afgryslike plek maak; Ek sal hulle wat daar verbytrek en terugkeer, uitroei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die Seïr-berg verwoes, niemand sal daar kan woon nie. Ek sal elkeen laat sterf wat op die berg loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Seïrberg sal ’n woestyn word. Ek maak elkeen dood wat dink hy kan ontsnap. En elkeen wat wil terugkom, maak Ek ook dood. |