Ezekiel 35:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal jou stede 'n puinhoop maak, en jy sal 'n wildernis word, en jy sal weet dat Ek die HERE is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek maak jou stede puinhope wat verlate lê, en jy sal besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal jou stede 'n puinhoop maak, en jy self sal 'n wildernis word; en jy sal weet dat Ek die HERE is.
Afrikaans 1983 Jou stede gaan Ek puinhope maak en vir jou 'n verlate land, en jy sal besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou dorpe sal Ek puinhope maak; en jy, jy sal verlate wees. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal jou stede hope klippe laat word, en jy sal 'n plek word waar niemand kan woon nie. Jy sal weet dat Ek die Here is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek vee jou stede plat. Ek maak jou land ’n woestyn waarin niks kan lewe nie. Dan sal jy weet dat Ek die Here is.