Ezekiel 35:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sê daarvoor: So spreek die HERE; Kyk, o berg Seïr, Ek is teen jou, en Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou 'n woesteny maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: “Ek is jou vyand, Seïrberg, en Ek lig my vuis op om jou verlate te maak.
Afrikaans 1933/1953 En sê vir hom: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o berg Se‹r! En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou 'n wildernis en 'n woesteny maak.
Afrikaans 1983 Jy moet vir hom sê: So sê die Here my God: “Ek gaan teen jou optree, bergland van Seïr, Ek gaan my hand teen jou uitsteek en jou 'n verlate, verwoeste land maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sê vir hom, ‘So sê my Heer, die Here: “Dit is Ek teen jou, berg Seïr! Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou 'n woesteny, 'n afgryslike plek maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Seïr-berg, Ek is jou vyand. Ek sal my hand teen jou uitsteek en Ek sal jou verwoes sodat niemand op jou kan woon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet vir hulle sê: Ek is jou vyand, Seïrberg. En Ek is ’n gedugte vyand! Ek slaan jou met die vuis tot daar niks van jou oorbly nie.