Ezekiel 35:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, rig jou aangesig teen die berg Seïr en profeteer daarteen, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, kyk in die rigting van die Seïrberg en profeteer oor sy mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, rig jou aangesig teen die berg Se‹r en profeteer teen hom. |
| Afrikaans 1983 | “Mens, draai jou gesig na die bergland van Seïr toe en tree op as profeet teen hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mensekind, draai jou gesig na die berg Seïr en profeteer teen hom; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet jou gesig na die land Edom draai en jy moet my boodskap teen hulle bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, kyk in die rigting van die berg Seïr. Dit is die land waar die mense van Edom bly. Sê vir hierdie mense die Here, die God van Esegiël, dink só oor hulle. |