Ezekiel 35:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het julle met julle mond teen My geroem en julle woorde teen My vermenigvuldig: Ek het hulle gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle monde was groot teen My, julle het gepraat sonder om te dink. En Ek het dit gehoor!
Afrikaans 1933/1953 So het julle dan jul groot gehou teen My met julle mond en julle woorde teen My opgehoop; Ek het dit gehoor.
Afrikaans 1983 Julle het groot monde gehad teen My, julle het My vermetel aangespreek. Ek het dit gehoor.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ “Julle het julle groot gehou teen My met al julle gepraat; julle het julle woorde teen My net te veel gemaak. Ek self het dit gehoor.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het gespog, julle het baie gepraat teen My, Ek het gehoor wat julle gesê het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jou mond was groot oor wat jy alles gaan doen. Min het jy geweet Ek het alles gehoor wat jy sê!”