Ezekiel 34:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal hulle weet dat Ek, die HERE hulle God, met hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, my volk is, spreek die HERE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op dié manier sal hulle besef dat Ek, die Here hulle God, by hulle is. En hulle sal besef dat hulle, die volk van Israel, my volk is, sê die oppermagtige Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle sal weet dat Ek, die HERE hulle God, met hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, my volk is, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal besef dat Ek, die Here hulle God, by hulle is en dat hulle my volk Israel is,” sê die Here my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal besef dat Ek, die Here hulle God, by hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, my volk is.” Dit is die uitspraak van my Heer, die Here: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My volk sal weet dat Ek, hulle God die Here, by hulle is, die volk Israel sal weet dat hulle my volk is.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer dit gebeur, sal my volk erken dat hulle my volk is.” So sê die Here, die God van Esegiël. |