Ezekiel 34:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek, die HERE, sal vir hulle 'n God wees, en my kneg Dawid 'n vors onder hulle; Ek, die HERE, het dit gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Ek, die Here, sal hulle God wees, en my dienaar Dawid sal hulle leier wees. Ek, die Here, het so gesê!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek, die HERE, Ek sal vir hulle 'n God wees, en my kneg Dawid 'n vors in hulle midde. Ek, die HERE, het dit gespreek. |
| Afrikaans 1983 | Ek, die Here, sal hulle God wees, en my dienaar Dawid sal oor hulle regeer. Ek, die Here, het dit gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek, die Here, sal hulle God wees, en my dienskneg Dawid sal die leier in hulle midde wees. Ek, die Here, het gepraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, die Here, sal hulle God wees, en my dienaar Dawid sal oor hulle regeer. Ek, die Here, het dit gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek, die Here, sal my skape se God wees. En Dawid sal soos die seun van ’n koning tussen my mense wees. Almal sal hom volg. Ek, die Here, het so gesê!” |