Ezekiel 34:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, so sê die HERE HERE aan hulle; Kyk, ek sal oordeel tussen die vet beeste en tussen die maer beeste.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarom, sê die oppermagtige Here, Ek oordeel tussen die vet en die maer skape.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, so sê die Here HERE vir hulle: Kyk, hier is Ek, en Ek sal oordeel tussen die vet skape en die maer skape.
Afrikaans 1983 “Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek nou regverdig oordeel tussen die vet skape en die maeres.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom,” so sê my Heer, die Here, vir hulle: “Kyk, Ek self, ja, Ek, gaan oordeel tussen die vet skape en die maer skape.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daarom sal Ek self oordeel tussen die vet skape en bokke en die maer skape en bokke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daarom gaan Ek die vet skaap en die maer skaap voor My roep. Ek gaan oor hulle toekoms besluit nadat Ek gesien het hoe hulle optree. Ek gaan kyk wie het reg gedoen, en wie het slegte dinge doen.” So sê die Here, Esegiël se God: