Ezekiel 34:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE HERE: Kyk, ek sal my skape deursoek en hulle opsoek.
Afrikaans (NLV) 2011 “So sê die oppermagtige Here: Ek sal self my skape soek en vir hulle sorg.
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my skape vra en vir hulle sorg.
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “Ek sal self my kleinvee soek en na hulle omsien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Ja, so sê my Heer, die Here: “Kyk, Ek self, ja, Ek, gaan omsien na my kleinvee en hulle opspoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Nou sal Ek self my skape en bokke soek en vir hulle sorg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou sê die Here, Esegiël se God: “Ek soek self my skape wat weg is. En as Ek hulle kry, bring Ek hulle terug en gee vir hulle kos.