Ezekiel 33:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, spreek met die kinders van jou volk en sê vir hulle: As Ek die swaard oor 'n land bring, as die volk van die land 'n man van hul grondgebied neem en hom as hul wag aanstel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, gaan sê vir jou mense: Wanneer Ek ’n leër teen ’n land stuur, kies die mense van die land iemand wat wagstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, spreek met die kinders van jou volk en sê vir hulle: As Ek die swaard oor 'n land bring, en die mense van die land neem 'n man uit hulle kring en stel hom as wag vir hulle aan, |
| Afrikaans 1983 | “Mens, praat met die mense van jou volk en sê vir hulle: Wanneer Ek oorlog oor 'n land bring, en die mense van die land vat een van hulle en stel hom as 'n wag aan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mensekind, praat met die mense van jou volk en sê vir hulle, ‘Wanneer Ek 'n swaard oor 'n land bring, en die volk van die land neem iemand uit hulle geledere en stel hom vir hulle as 'n wag aan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet praat met die mense van jou volk, jy moet vir hulle sê: Wanneer Ek oorlog bring oor 'n land, dan sal die mense van die land een van hulle eie mense kies en hulle sal hom 'n wag maak vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, sê vir jou mense wat Ek vir jou sê. Mense stel iemand aan wat waghou om te kyk of daar nie ’n vyand is wat die land gaan aanval nie. |