Ezekiel 33:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die kinders van jou volk sê: Die weg van die HERE is nie gelyk nie, maar hulle weg is nie gelyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jou mense sê: ‘Die Here tree nie regverdig op nie!’ Maar dis julle wat nie regverdig optree nie!
Afrikaans 1933/1953 Maar die kinders van jou volk sê: Die weg van die Here is nie reg nie, terwyl tog hulle eie weg nie reg is nie.
Afrikaans 1983 “Die mense van jou volk sê: ‘Die Here tree nie reg op nie,’ maar dit is hulle wat nie reg optree nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die mense van jou volk sê, ‘Die optrede van die Heer is onaanvaarbaar.’ Maar húlle optrede is onaanvaarbaar!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou mense sê dit is nie reg dat Ek so doen nie, maar dit is húlle wat nie reg doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jou mense sê: ‘Die Here maak nie reg met mense nie!’ Maar dit is hierdie mense wat nie reg maak nie.