Ezekiel 32:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal ook die harte van baie volke kwel as Ek jou ondergang onder die nasies bring in die lande wat jy nie geken het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Baie mense sal ontsteld wees wanneer hulle hoor van jou einde, selfs in verre lande waarvan jy nie eens geweet het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die hart van baie volke bekommerd maak as Ek jou verbreking onder die nasies uitbring, na lande wat jy nie geken het nie. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer Ek jou ondergang bekend laat word onder nasies in lande waarvan jy nie eens geweet het nie, sal Ek al die volke ontsteld laat raak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Ek sal die harte van baie volke ontstel wanneer Ek jou krygsgevangenes by die nasies uitbring, na lande wat jy nie geken het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek sal baie volke hartseer en ontsteld maak wanneer Ek jou by die volke stukkend breek in lande wat jy nie ken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek sal die mense wat in jou oorbly na ver lande laat wegvat as gevangenes. Mense sal nie glo wat met jou gebeur het nie. Hulle sal wit geskrik wees as Ek jou vernietig. |