Ezekiel 32:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal jou vlees op die berge lê en die valleie vul met jou hoogte.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek maak heuwels toe met jou vleis en die valleie met jou bene.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal jou vlees weggee op die berge en die dale vol maak met jou hoogheid.
Afrikaans 1983 Ek sit jou vleis op die berge neer, Ek maak die valleie daarmee vol.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal jou vleis op die berge neersit. Ek sal die valleie vul met jou oorskiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal jou vleis op die berge neersit en Ek sal die valleie volmaak met die stukke wat oorgebly het van jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek maak dat jy op die berge lê, en dat jou bene in die valleie rondlê.