Ezekiel 32:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Assur is daar en sy hele menigte; sy grafte is rondom hom; almal gedood, deur die swaard geval;
Afrikaans (NLV) 2011 “Assirië lê daar, omring met grafte van al sy mense, almal slagoffers van die swaard.
Afrikaans 1933/1953 Daar is Assur en sy hele menigte; hulle grafte is rondom hom; hulle is almal verslaan, geval deur die swaard;
Afrikaans 1983 Assirië en sy hele leërmag is daar. Rondom hom lê die grafte van sy mense, almal dood, afgemaai deur die swaard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Daar is Assirië en sy hele strydmag – rondom hom is hulle grafte, almal gesneuweldes wat geval het deur die swaard –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Assirië en al sy soldate is daar. Hulle grafte is rondom hom. Hulle het almal in oorlog gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Assirië lê daar. Rondom hom is die grafte van al sy mense. Hulle is in die oorlog doodgemaak.