Ezekiel 32:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur in die twaalfde jaar, op die vyftiende dag van die maand, dat die woord van die HERE tot my gekom het en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Op 17 Maart, in die twaalfde jaar, het ek nog ’n boodskap van die Here gekry:
Afrikaans 1933/1953 En in die twaalfde jaar, op die vyftiende van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Op die vyftiende van die maand, in die twaalfde jaar, het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die twaalfde jaar, op die vyftiende van die maand, het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met my gepraat. Dit was in die twaalfde jaar, op die vyftiende dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die sewentiende Maart van daardie jaar het die Here verder met my oor Egipte gepraat.