Ezekiel 32:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so sê die HERE HERE: Die swaard van die koning van Babel sal oor jou kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die oppermagtige Here sê: Die swaard van die koning van Babilon is op pad na jou toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so sê die Here HERE: Die swaard van die koning van Babel sal oor jou kom. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God: “Die koning van Babel se swaard is in aantog teen jou: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja,” so sê my Heer, die Here, “die swaard van die koning van Babilonië gaan jou bereik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Die swaard van die koning van Babel sal na jou toe kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So sê die Here, die God van Esegiël: “Die koning van Babilonië sal kom en jou aanval. |