Ezekiel 32:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die twaalfde jaar, in die twaalfde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op 3 Maart, in die twaalfde jaar wat koning Jojagin in ballingskap was, het die Here vir my gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die twaalfde jaar, in die twaalfde maand, op die eerste van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Op die eerste van die twaalfde maand, in die twaalfde jaar, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die twaalfde jaar, in die twaalfde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met my gepraat. Dit was die twaalfde jaar, in die twaalfde maand, op die eerste dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die derde Maart 585 v.C., toe koning Jojagin al twaalf jaar lank ’n gevangene in ’n vreemde land was, het die Here vir my gesê: |