Ezekiel 31:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het hom mooi gemaak deur die menigte van sy takke, sodat al die bome van Eden wat in die tuin van God was, hom beny het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het hom mooi gemaak met baie takke. Al die ander bome in die tuin van God was jaloers op hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het hom mooi gemaak deur die menigte van sy takke, sodat al die bome van Eden wat in die tuin van God was, hom beny het. |
| Afrikaans 1983 | Ek het hom 'n mooi boom gemaak met sy baie takke, en al die bome in die godetuin Eden was jaloers op die seder.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pragtig het Ek hom gemaak, met sy oorvloed blare. Al die bome van Eden in die tuin van God het hom beny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het die boom mooi gemaak, Ek het vir hom baie takke gegee. Al die ander bome van Eden wat in die godetuin was, was jaloers op die groot boom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hierdie boom so mooi laat groei. Die ander bome in die bos was jaloers op hierdie boom.” |