Ezekiel 30:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal weet dat Ek die HERE is, wanneer Ek 'n vuur in Egipte gestig het en al sy helpers verdelg word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer Ek Egipte aan die brand steek en al sy bondgenote vernietig word, sal hulle besef Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal weet dat Ek die HERE is, as Ek 'n vuur werp in Egipte en al sy helpers verbreek word. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer Ek vuur in Egipte in stuur en al sy helpers ondergaan, sal die Egiptenaars besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal besef dat Ek die Here is wanneer Ek 'n vuur aansteek in Egipte, en al sy helpers gebreek word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Egiptenaars sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek Egipte laat brand en wanneer almal sterf wat vir hulle gehelp het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Egipte sal dan besef dat dit Ek was wat hulle land aan die brand gesteek het en al die nasies wat Egipte gehelp het, ook uitgeroei het. |