Ezekiel 30:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die Egiptenaars onder die nasies verstrooi en hulle deur die lande verstrooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verstrooi die mense van Egipte onder al die nasies van die wêreld. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande. |
| Afrikaans 1983 | Ek jaag die Egiptenaars uitmekaar onder die ander nasies in, Ek verstrooi hulle oor ander lande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Ek sal die Egiptenare onder die nasies versprei, hulle verstrooi in die lande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Ek sal die Egiptenaars na al die kante toe jaag tussen ander volke in, hulle sal oral in ander lande moet woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek verstrooi die mense van Egipte onder baie nasies. Hulle sal as gevangenes weggevat word. |