Ezekiel 30:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende dag van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Op 29 April, in die elfde jaar van koning Jojagin se ballingskap, het die Here vir my gesê:
Afrikaans 1933/1953 En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Op die sewende van die eerste maand, in die elfde jaar, het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende dag van die maand, het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met my gepraat. Dit was in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die twintigste April 587 v.C. het die Here met my gepraat. Koning Jojagin was toe al elf jaar ’n gevangene in Babilonië, ver van sy eie land. Die Here het vir my gesê: