Ezekiel 30:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, profeteer en sê: So spreek die HERE HERE; Huil julle, wee die dag werd!
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, profeteer, gaan vertel dat die oppermagtige Here sê: “Huil,
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, profeteer en sê: So spreek die Here HERE: Huil julle! Ag, die dag!
Afrikaans 1983 “Mens, tree op as profeet, sê: So sê die Here my God: “Huil en roep: Ag, die dag!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Mensekind, profeteer en sê, ‘So sê my Heer, die Here: “Huil! Helaas, dit is die dag!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, jy moet 'n boodskap van My bring, jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle moet huil, julle moet sê: ‘Ag, die dag is hier.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, sê wat Ek nou vir jou sê, want dit is die Here, die God van Esegiël, wat praat. Sê: Huil! Want die dag wat kom, gaan verskriklik wees!