Ezekiel 30:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal Ek in Egipte strafgerigte voltrek, en hulle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So straf Ek Egipte. Hulle sal weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So sal Ek dan strafgerigte voltrek in Egipte; en hulle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Ek gaan Egipte straf; hulle sal besef dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal oordele in Egipte voltrek, en hulle sal besef dat Ek die Here is.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal Egipte straf. Hulle sal weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek straf Egipte swaar. Dan sal Egipte weet en erken dat Ek die Here is.” |