Ezekiel 30:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die jongmanne van Aven en Pibeset sal deur die swaard val, en hierdie stede sal in ballingskap gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Heliopolis en Bubastis se jong manne sal omkom in die oorlog en die vroue sal as gevangenes weggevoer word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die jongmanne van On en Pi-Beset sal deur die swaard val, maar hulle self sal in gevangenskap gaan. |
| Afrikaans 1983 | Die jongmanne van Awen en Pi-Beset sal doodgemaak word en die ander inwoners sal in ballingskap weggevoer word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die jongmanne van On en Pi-Beset sal deur die swaard val; die stede self sal in ballingskap gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongmanne in die stede Awen en Pi-Beset sal in die oorlog sterf, en die mense in daardie stede sal gevangenes word, hulle sal moet weggaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die jongmense wat in Awen en Pi-Beset bly, sal in die oorlog doodgemaak word. En die vroue sal as gevangenes na vreemde lande weggevoer word. |