Ezekiel 30:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal my grimmigheid uitstort oor Sin, die sterkte van Egipte; en Ek sal die menigte van No. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek stort my wraak uit oor Pelusium, die vestingstad van Egipte. Ek vernietig die menigtes van Tebes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal my grimmigheid uitgiet oor Sin, die vesting van Egipte; en Ek sal die menigte van No uitroei. |
| Afrikaans 1983 | Ek laat my toorn losbreek teen Sin, die vestingstad van Egipte, Ek roei die leërmag in No uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal my woede uitstort oor Sin, die vesting van Egipte. Ek sal die hordes van No uitroei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die mense van die stad Sin laat voel dat Ek kwaad is, Sin, die stad wat die sterk mure het. Ek sal al die soldate in die stad No laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek slaan die sterkste stad in Egipte, Sin, met my vuis plat, so kwaad is Ek vir Egipte. En Ek trap die soldate plat wat in die kwartiere in No bly, sonder genade. |