Ezekiel 30:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal Patros 'n wildernis maak en in Soan aan die brand steek en strafgerigte voltrek in No. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek vernietig Patros, steek Soan aan die brand en straf Tebes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal Patros verwoes en 'n vuur werp in Soan en strafgerigte voltrek in No. |
| Afrikaans 1983 | Ek verwoes Patros, Ek laat Soan verbrand, Ek straf No. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal Patros verlate maak, 'n vuur aansteek in Soan, oordele voltrek in No. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die land Patros verwoes, Ek sal die stad Soan laat brand, Ek sal die mense van die stad No straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek vernietig al die groot en belangrike stede, Patros en Soan en No. Daar sal net ruïnes oorbly van hierdie pragtige stede. Ek verbrand hulle in my woede. |