Ezekiel 30:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE HERE; Ek sal ook die menigte van Egipte laat ophou deur die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die oppermagtige Here sê: Ek vernietig die hordes van Egipte deur koning Nebukadnesar van Babilon. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die Here HERE: Ja, Ek sal aan die menigte van Egipte 'n einde maak deur die hand van Nebukadr,sar, die koning van Babel. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God: “Ek maak deur koning Nebukadnesar van Babel 'n einde aan die mag van Egipte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ So sê my Heer, die Here: “Ek maak 'n einde aan die rykdom van Egipte deur die hand van Nebukadresar, die koning van Babilonië. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal vir koning Nebukadnesar van Babel gebruik om Egipte se soldate almal te laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want so sê die Here, die God van Esegiël: “Ek gebruik koning Nebukadnesar van Babilonië om al die baie mense van Egipte te vernietig. |