Ezekiel 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek het jou aangesig sterk gemaak teen hulle aangesigte en jou voorhoof sterk teen hulle voorhoofde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar kyk, Ek het jou net so hardkoppig en koppig gemaak soos hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek maak jou aangesig hard net soos hulle aangesig en jou voorhoof hard net soos hulle voorhoof. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek maak jou net so onversetlik as wat hulle is, jou kop net so hard as hulle s'n. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek maak jou gesig net so stug soos hulle s'n, en Ek maak jou net so hardkoppig soos hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar jy moet dit weet, Ek het vir jou ook so hardkoppig gemaak soos hulle, Ek het jou kop ook so hard gemaak soos hulle koppe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar kyk nou mooi. Ek maak jou hart en jou kop net so hard soos die mense van Israel s’n. |