Ezekiel 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het vir my gesê: Mensekind, gaan, gaan na die huis van Israel en spreek met my woorde met hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Hy: “Mensekind, gaan na die volk Israel met my boodskappe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het vir my gesê: Mensekind, kom, gaan na die huis van Israel, en spreek hulle aan met my woorde; |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy vir my: “Mens, gaan na die mense van Israel toe en sê vir hulle wat Ek sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Hy vir my: “Mensekind, gaan na die huis van Israel en sê vir hulle my woorde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir my gesê: “Mens, jy moet loop en vir die volk Israel gaan sê wat Ek vir hulle sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir my: “Mens, Ek wil hê jy moet nou na die mense van Israel toe gaan en vir hulle presies vertel wat Ek vir jou sê om vir hulle te vertel. |