Ezekiel 3:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hand van die HERE was daar op my; en hy het vir my gesê: Staan op, gaan uit na die vlakte, en ek sal daar met jou praat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die Here van my besit geneem en vir my gesê: “Gaan uit na die vallei toe. Ek wil daar met jou praat.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hand van die HERE was daar op my, en Hy het vir my gesê: Staan op, gaan uit na die laagte, en Ek sal daar met jou spreek. |
| Afrikaans 1983 | Die mag van die Here het my daar in besit geneem. Hy het vir my gesê: “Gaan na die vallei toe, Ek sal daar met jou praat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hand van die Here het daar oor my gekom, en Hy het vir my gesê: “Staan op, gaan na die laagte toe, daar sal Ek met jou praat.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het toe daar gevoel die Here sit sy hand op my. Hy het vir my gesê: “Jy moet gereedmaak en na die vallei gaan. Ek sal daar met jou praat.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here se krag oor my gekom en Hy het vir my gesê: “Gaan na die vallei toe. Ek wil daar by die rivier met jou praat.” |