Ezekiel 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het ek my mond oopgemaak, en hy het my daardie rol laat eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe my mond oopgemaak en Hy het my die boek gegee om te eet.
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek my mond oopgemaak, en Hy het my die rol laat eet
Afrikaans 1983 Ek het my mond oopgemaak, en die Here het my die boekrol laat eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het my mond oopgemaak, en Hy het my daardie boekrol laat eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het my mond oopgemaak en ek het daardie boekrol geëet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het toe die boek in my mond gesit en dit geëet. Die Here het my die boekrol gevoer.