Ezekiel 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die einde van sewe dae het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die sewe dae verby is, het die Here vir my ’n boodskap gegee. Hy het gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die einde van sewe dae het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Ná die sewe dae het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná die sewe dae het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe, ná die sewe dae, het ek gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ’n week het die Here weer met my gepraat: |