Ezekiel 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die Gees my opgehef en my weggeneem, en ek het gegaan in bitterheid, in die hitte van my gees; maar die hand van die HERE was sterk op my.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Gees het my toe opgetel en weggevat. Ek was verbitterd en kwaad, maar die Here het my veilig vasgehou.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die Gees my opgehef en my weggeneem, en ek het gegaan, verbitterd in die grimmigheid van my gees; maar die hand van die HERE was sterk op my.
Afrikaans 1983 Die Gees het my opgetel en my weggevat, en ek is daar weg, swaarmoedig en ontsteld. Die mag van die Here het my op 'n harde manier in besit geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gees het my opgelig en my weggeneem. Ek het gegaan – bitter en ontstemd in my gemoed. Die hand van die Here was ferm oor my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Gees het my opgetel en Hy het my saamgeneem. Ek het gegaan, maar ek was kwaad en ontsteld. Ek het gevoel die Here sit sy hand hard op my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Gees van die Here het my toe opgetel en van daardie plek af weggevat waar ek die Here gesien het. Ek het baie benoud en bang gevoel. Maar die Here se hand was swaar op my.