Ezekiel 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het Hy vir my gesê: Mensekind, neem al my woorde wat Ek tot jou sal spreek, in jou hart en hoor met jou ore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe voeg Hy by: “Mensekind, laat al my woorde eers diep in jou eie hart ingaan. Luister eers self sorgvuldig daarna. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Hy vir my gesê: Mensekind, neem al my woorde wat Ek vir jou sal sê, in jou hart op, en hoor hulle met jou ore; |
| Afrikaans 1983 | Hy het verder vir my gesê: “Mens, onthou alles wat Ek vir jou sê, luister goed daarna |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder het Hy vir my gesê: “Mensekind, al my woorde wat Ek vir jou sê, neem dit ter harte, en luister met gespitste ore. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het die Here vir my gesê: “Mens, jy moet goed luister en jy moet onthou wat Ek vir jou sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here verder met my gepraat: “Laat elke woord wat Ek vir jou sê, eers diep in jou eie hart insink. Luister baie goed as Ek met jou praat, en bêre elke woord diep in jou hart. |