Ezekiel 29:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, so sê die HERE HERE: Kyk, Ek sal 'n swaard oor jou bring en mens en dier uit jou uitroei.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarom sê die oppermagtige Here: Ek bring ’n leër teen jou, Egipte, en vernietig jou mense en diere.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, so sê die Here HERE: Kyk, Ek bring die swaard oor jou en sal mens en dier uit jou uitroei.
Afrikaans 1983 “Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek oorlog oor jou bring en mens en dier uit jou uitroei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Daarom, so sê my Heer, die Here: “Kyk, Ek bring 'n swaard teen jou; Ek gaan mens en dier in jou uitroei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal nou oorlog na jou land stuur omdat dit gebeur het. Ek sal al die mense en die diere in Egipte laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daarom,” sê die Here, die God van Esegiël, “stuur Ek nou ’n hele leërmag soldate teen jou, Egipte. Ek laat hulle jou en al die diere in jou vernietig.