Ezekiel 29:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geen voet van 'n mens mag daardeur gaan nie, en geen voet van dier mag daardeur gaan nie, en dit sal veertig jaar lank nie bewoon word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir 40 jaar lank sal niemand, nie ’n mens of dier, daar verbygaan nie. Niemand sal daar bly nie.
Afrikaans 1933/1953 Geen mens se voet sal daar deurgaan nie, en geen dier se poot sal daar deurgaan nie, en dit sal veertig jaar lank onbewoond wees.
Afrikaans 1983 Geen mens of dier sal 'n voet daar sit nie, en daar sal veertig jaar lank niemand woon nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Voet van 'n mens sal dit nie deurkruis, en die poot van 'n dier sal nie daaroor gaan nie. Dit sal veertig jaar lank nie bewoon word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense of diere sal nie weer deur die land loop nie, nie een nie, en 40 jaar lank sal niemand daar woon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir ’n baie lang tyd sal niemand eers deur hierdie land trek nie. Geen mens of dier sal hier kom nie omdat hier niks is nie.