Ezekiel 29:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde dag van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op 7 Januarie, in die tiende jaar wat koning Jojagin in ballingskap was, het die Here vir my gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | In die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Op die twaalfde van die tiende maand, in die tiende jaar, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die tiende jaar, op die twaalfde dag van die tiende maand, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met my gepraat. Dit was in die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die sewende Januarie 587 v.C. het die Here met my gepraat. Dit was die tiende jaar dat koning Jojagin as gevangene in ’n vreemde land gesit het. Die Here het vir my gesê: |