Ezekiel 28:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die HERE HERE: Omdat jy jou hart as die hart van God gestel het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom, so sê die oppermagtige Here: Jy dink jy is slimmer as ’n god. |
| Afrikaans 1933/1953 | daarom, so sê die Here HERE: Omdat jy jou hart gemaak het soos die hart van 'n god, |
| Afrikaans 1983 | “Daarom,” sê die Here my God, “omdat jy jou verbeel het jy is 'n god, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom,” so sê my Heer, die Here, “omdat jy jou insig gelykstel aan die insig van gode, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy het gemaak of jy 'n god is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom,” sê die Here, Esegiël se God, “omdat jy gedink het jy is slimmer as Ek, |