Ezekiel 28:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met jou wysheid en met jou insig het jy rykdom vir jou verkry en goud en silwer in jou skatte gekry.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy het groot rykdom versamel met jou wysheid en insig. Vol goud en silwer is jou skatkamers.
Afrikaans 1933/1953 Deur jou wysheid en deur jou verstand het jy vir jou rykdom verkry, ja, jy het goud en silwer in jou skatkamers verwerf;
Afrikaans 1983 Jy het met jou wysheid en insig vir jou rykdom verwerf, jou skatkamers gevul met goud en silwer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur jou wysheid en jou insig het jy vir jou vermoë verwerf, goud en silwer in jou skatkamers weggesit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het jou wysheid en verstand gebruik om ryk te word. Jy het jou stoorkamers vol goud en silwer gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, jy het baie geld en besittings bymekaargemaak. Dis waar. Jy kan goed besigheid doen. Jy het baie silwer en goud. En jy is slim.